Tuesday 22 September 2015

Die Klipmuur in die Kloof


Vandag loop ons op die Voetspore van Eddie Barlow tydens 'n besoek aan Die Kas in Baviaanskloof 
Eddie is die seun van Cornelius (Kerneels) en Poppy Barlow 
Hy is die klein-seun van John Bates Barlow wat ons geken het as my oupa se broer Jannie 
Baie dankie vir die foto's wat ons hier kon gebruik 

Volgens Dennis Wait wat al die navorsing doen is dit die muur wat deur voorvader James Barlow gebou is
Dit het my nogal laat dink aan die foto van Charene Barlow Nortier (Andrew se dogter)
op die familieblad geplaas het onder die opskrif Mooi Kastele 

Dis die muur waar bord wys Bergplaas. 
Dit is volgens Dennis Wait se inligting dat ons voorvader James Barlow een van die bouers was van die muur.  Inligting wat bekom is dui daarop dat ''boere" aansoek kon doen by die regering vir grond.
250 morg is toegeken waarop hul kon boer. James Barlow het dan die grond gekry na die geboorte van die vierde kind - Charles wat in 1883 gebore is.
Dennis is die seun van Jan Frederik Barlow en die klein-seun van Tennie
Dit was egter nie die eiendom van die boere nie en dit kan na die Bywonerstelsel van daardie dae wees.  
Vandag word daar nie na die Bywonders verwys nie maar na bestuurders. 
Die langslewende kon aanbly en steeds daar boer.
Marlene Barlow, Eddie se suster vertel  dat haar pa altyd vertel het van oupa wat 'n bouer was en dan gooi die handlangers die stene te stadig na sy sin en sy woorde 
" Steine vliksums, steine" 
Die testament wat in die argief gekry is verwys na die Bywonerstelsel maar
die handskif is baie moeilik om te ontsyfer.
Die muur het dan die afbakening van die 250 morg grond aangedui
250 morg is ongeveer 215 hektaar
Die kronkelpad na die moontlike plaas waar ons stadvader geboer het.

Rotsformasies in Baviaanskloof 

Nog 'n klipmuur by Combrinkberg
Baie dankie aan Andre Barlow vir die foto 

Die skakelhuis waar Eddie se Oupa John Bates (Jannie) in sy laaste jare gewoon het.  
Aan die wat wonder oor die testament
Jammer maar daar sal geen "Land Claim" kan wees nie
Weer eens dankie aan Eddie


Hier is die stamouers se testament in kort, asook wat hul besit het met afsterwe van stamvader. Uit die argiewe te Kaapsatd
MOOC 7/1/519 : 1613
Will of James Barlow and his wife Magdalena Jacoba Schoultz, both born in the district of

Uitenhage and resident on the farm Kruisrivier in the Humansdorp district
The testator and testatrix appoint the survivor of them, with the children born of the marriage,
to be the sole and universal heirs of the entire estate.
If the survivor wishes to enter into a second marriage, two upright men shall be selected to
make an inventory the entire estate and value it, in order to protect the portions due to any
minor children, which shall then be deposited with the Orphan Chamber until such time as
such children reach their majority.
The survivor is to be the executor of the will and administrator of the estate.
Signed on 22 March 1888
James Barlow
M J Schoultz


MOOC 7/1/519 : 1614
Inventory of the property belonging to the estate of the late James Barlow who died at Sand
Vlakte in the division of Willowmore on 7 September 1889
10 oxen
1 wagon
100 goats and sheep
3 cows
2 horses
Household furniture

MOOC 13/1/593 : 7
Administration and distribution account in the testate estate of the late James Barlow
11 November 1889
Assets:
Valuation of movable property, £109 0s 0d
Liabilities:
Various small debts, administrative and legal costs, £74 13s 9d
Amount for distribution, £34 6s 3d, distributed as follows:
•One half awarded to the surviving spouse, £17 3s 3d
•One half divided among the children in equal shares, each of the following
children receiving £2 17s 2d:
John Bates Barlow, born 20 November 1878
James Charel Barlow, born 15 May 1880
Johan Frederick Barlow, born 25 July 1882
Charles Barlow, born 27 March 1883
Maria Aletta Barlow, born 9 January 1885
Solomon Johannes Barlow, born 15 December 1888
********

This beautiful quilt was made by Charene Barlow Nortier 
 Thank you for sharing it with us 
A little simplification would be
the first step toward rational living.
Eleanor Roosevelt

Groetnis tot 'n volgende keer 
Sandra Cronje 

4 comments:

  1. Dit is baie interessant. Nou weet ek 'n bietjie meer van oom Tennie. Was hy Johann Frederick? Dennis of Marlene kan gerus vir ons alles wat hulle wee van oom Tennie vertel. Vandat ek baie klein was en gehoor het dat hy 'n Kaapse Rebel was, het my drome en bewondering oor hom ontstaan. Asseblief vertel vir ons.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Andrew jy moet moed hou sal een vandae 'n pos oor die Kaapse Rebel skryf

      Delete
  2. Naandsê Sandra ons ken oom Ebbie en Tannie Sally se kinders..Eben was saam met ons v n rukkie in Doornfontein Laerskool.Die destydse hoof vd Laerskool mnr Herman het Eben gebruik om ons boertjies Engels te leer praat.😁 My broer Lourens van Deventer wil hoor of jy dalk Pierre se kontaknr het..hul was kamermaats op n stadium in Nylstroom Hoërskool se koshuis.Baie dankie ..sal dit waardeer.
    Groete Anet Skinner.(van Deventer)

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hoop jou broer en Pierre kom by mekaar uit.
      Groetnis

      Delete